Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    My Groot Dankie-Sê-Boek

    R 89.00
    R 71.20
    Hardeband
    SKU: 9781431624447
    Delivery date: 3-5 days
    ~ So dikwels aanvaar ons God se seëninge in ons lewe as vanselfsprekend. Met hierdie pragtig geïllustreerde boek met gebede kan jy kinders tussen 5 en 8 aanmoedig om God se seën in hul lewe raak te sien en vir God dankie te sê daarvoor. My groot dankie-sê-boek lig baie dinge uit waarvoor ons dankbaar kan wees: lewe, liefde, stories, familie, kos, ’n huis en nog baie meer. Die eenvoudige teks en lewendige illustrasies vang die wonder van die skepping vas en moedig lesers aan om met nuwe oë na die wêreld te kyk.
    Products specifications
    AuthorJ Bradley Wigger