Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Vreugde! Kleuters Oor God Se Wonderwerke

    R 10.00
    Kinders vier ons magtige God!
    SKU: 9781928437314
    Availability: 13 in stock
    ~ Die kleurvolle geïllustreerde Vreugde! Kleuters Bybelstorieboek oor God se Wonderwerke sluit vyf Bybelstories in uit die Vreugde! Kleuters Bybelstorie-reeks. Elke storie vertel stories oor wonderwerke in the Bybel.

    Inhoudsopgawe:

    1. Die tien plae

    2. Jerigo se mure

    3. Jesus maak die storm stil

    4. Bartimeus 5. Jesus loop op die water!

    Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ’n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ’n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. ’n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ’n vreugde-vervulde lewe te lei.
    Products specifications
    AuthorEwald Van Rensburg

    Customers who bought this item also bought
    Picture of Daaglikse Wysheid Vir Seuns

    Daaglikse Wysheid Vir Seuns

    R 149.00
    Sagteband
    Picture of Daaglikse Wysheid Vir Dogters

    Daaglikse Wysheid Vir Dogters

    R 149.00
    Sagteband
    Picture of Veugde! Kleuters Bybelstories Oor Vriendskap

    Veugde! Kleuters Bybelstories Oor Vriendskap

    R 10.00
    Kinders vier goeie vriendskappe!
    Picture of Vreugde! Kleuters Bybelstories Oor Vetrou In God

    Vreugde! Kleuters Bybelstories Oor Vetrou In God

    R 10.00
    Kinders vier God se beloftes!
    Picture of Vreugde! Kleuters Oor Die Goeie & Mooi Jesus

    Vreugde! Kleuters Oor Die Goeie & Mooi Jesus

    R 10.00
    Kinders vier 'n liefdevolle Jesus!