~ Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur �n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook �n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. �n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur �n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.