Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Vreugde! Kleuters Bybel Pretpak

    R 109.00
    Kinders Vier Jesus
    SKU: 9781928437475
    Availability: 4 in stock
    ~ Sluit in die Vreugde! Kleuter Sagteband Bybel & Vreugde Kleuter Bybel Inkleurboek:

    Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.

    Ingesluit 'n 24-bladsy Inkleurboek wat saam met die Bybel gebruik kan word.
    Products specifications
    AuthorEwald Van Rensburg