Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    NLV Die Bybel Met Grassroots-Oordenkings

    R 360.00
    Hardeband
    SKU: 9781431613694
    Availability: Out of Stock - please contact us if you are interested in this product
    Delivery date: 3-5 days
    ~ “Groei en leef na God se welbehae.” Angus Buchan se boodskap is duidelik en op die man af – en dit kom direk uit die bladsye van die Bybel.

    Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met die insig van 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus. Angus se eenvoudige, praktiese voorbeelde sal lesers uitdaag om te groei en te leef na God se welbehae.

    Jy kan nou saam met Angus deur die Bybel stap. Dié Stiltetydbybel bevat ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ’n lys Bybelse beloftes wat jou sal help om God se beginsels vir die lewe te ervaar.

    Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan help jou om terug te keer na God se beginsels. Dit is hier waar die belofte van ’n Geesvervulde lewe begin.

    •9-point type size
    Products specifications
    AuthorANGUS BUCHAN