Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    My Allerbeste vir Sy Hoogste

    R 250.00
    Standard Edition (Luxleather)
    SKU: 9781770009134
    Availability: 1 in stock
    ~ Hierdie uitsonderlike klassieke Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe, is vertaal vir �n nuwe generasie en is nou ook in luukse leer beskikbaar.

    Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Die hoop is dat hierdie besondere boek ook in hierdie generasie � en in die toekoms � groot byval sal vind.

    Hierdie eietydse weergawe van Oswald Chambers se klassieke boek is �n vreugde om te lees en oor na te dink. �n Nuwe generasie Christene wat hulle geloof ernstig opneem, het nou toegang tot die waarhede waaraan Oswald Chambers ons bekendstel. Niemand kan gereeld uit hierdie boek lees sonder om �n beter dienaar van Christus te word nie.
    Products specifications
    Author OSWALD CHAMBERS