Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R450

    Filters
    Preferences
    Search

    Most Important Story Afrikaans

    R 20,00
    SKU: 9781770000582
    Availability: Out of Stock - please contact us if you are interested in this product
    ~Hierdie boekie vertel in bree trekke verhale oor die skepping, Jesus se geboorte en werk op aarde, die opstanding en ook die hemelvaart. Tussendeur is daar gedeeltes wat as 'n gesinsgesprek tussen ouers en kinders aangebied word. Op die manier word die waarhede van God se liefde en vergifnis prakties uitgebeeld. Dit beantwoord ook kernvrae waaroor kinders dalk kan wonder. Die belangrikste storie ooit vertel is veral nuttig in evangelisasiewerk, maar kan ook sommer net gebruik word om die goeie nuus met jou vriende en familie te deel.