Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Met 'n Lied In Die Hart

    R 250.00
    SKU: 9781431617340
    Availability: 1 in stock
    ~ 366 verrykende oordenkings wat jou inspireer om elke dag met �n lied in die hart vir God te leef.

    Vroue is unieke skepsels. Die meeste vroue is so besig met werk en hulle gesin, en dan moet hulle boonop ook versorger, vertrooster, bemoediger, skeidsregter, rasieleier en vertroueling wees. Dit is dus maklik om moeg en uitgeput te word en jou lewensvreugde te verloor.

    In Met �n lied in die hart wys Marietjie Joubert jou op die ��n ding wat jy elke dag broodnodig het om ware vrede en lewensvreugde te ervaar: Tyd by Jesus se voete. As jy by sy voete sit, sal Hy jou siel verkwik en jou las verlig; Hy sal vir jou nuwe hoop en inspirasie gee. Jy sal nuwe energie kry om elke dag met �n lied in jou hart sy hande en voete in die w�reld te wees, om sy omgee-hart uit te leef en ewige se�ninge ontvang.

    Die 366 verrykende oordenkings sal jou herinner aan die drie-enige God in wie jy jou elke dag kan verbly.



    OOR DIE OUTEUR



    Marietjie Joubert is 'n ho�rskoolonder�wyseres in Kempton Park. Sy skryf op gereelde basis vir eKerk. Sy is getroud met Stephan. Hulle het twee dogters, Tarien en Elani.