Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Man Tot Man

    R 120,00
    R 24,00
    n Lewensgids vir Jong Manne
    SKU: 9781415328996
    Availability: 3 in stock
    ~ Ons wil selfversorgend wees. Ons eie rigting vind in die navolg van ons drome. Ons weet alles en wil nooit vir raad vra nie. Is dit nie hoe meeste ouens man-wees benader nie? Op ons eie, terwyl ons voorgee dat ons beter doen as wat die werklikheid is? Maar vroe�r of later raak die opwinding van onafhanklikheid verlore in �n waas van afsondering.

    Dit is tyd om die druk te verminder. Dit was nooit bedoel dat ons die lewe op ons eie moet aanpak nie. Die kern van Man tot Man is �n opregte gesprek tussen �n verwarde jong man en �n ouer man wat wysheid en insig gee oor die tydlose kwessies op die pad na volwassenheid. Die sentrale tema is geskoei op die Masai-tradisie waar �n seun eers beskou word as �n man sodra hy sy eerste leeu doodgemaak het.



    Man tot Man is meer as vaderlike wysheid. Dit is �n uitnodiging na �n reis: om �f die seun te wees wat vaderlike wysheid ontvang, �f die vader wat leer wat om te s�. Maar die belangrikste is, hierdie gesprekke spreek tot �n soekende generasie: �Jy is nie alleen nie. Alles hang nie van jou af nie. Jy s�l jou pad vind.�
    Products specifications
    Author JOHN ELDRIDGE
    Close