Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Kom Speel en Leer Bybel

    R 110.00
    Hardcover
    SKU: 9781920593193
    Availability: 10 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Hierdie unieke interaktiewe kleurvol geillustreerde storieboek Bybel wil met die hulp van twee kinderkarakters, Sammy en Amy, kinders tussen die ouderdom 7-10 jaar help om "binne in die Bybel te klim" asof hulle self daar saam met die Bybelkarakters is. Op hierdie verbeeldingryke manier sal kinders ontdek hoe relevant die Bybel vandag nog vir hulle lewens is, hoe sinvol geloof is en hoe wonderlik dit is om 'n kind van God te wees.
    Products specifications
    Author Ewald Van Rensburg
    Product tags