Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Kan Ons Regtig Die Bybel Glo?

    R 200,00
    SKU: 9781431616640
    Availability: 1 in stock
    ~ 40 gesprekke wat ouers sal help om hulle kinders te bemagtig om te verstaan wat hulle glo en dit te verdedig.

    Dit is geen geheim nie dat kinders van alle ouderdomme by die skool, saam met vriende en aanlyn blootgestel word aan negatiewe kritiek oor Christenskap. Is jy bereid om met jou kinders te praat oor hoe hulle effektief die moeilike vrae kan antwoord wat mense hulle gaan vra oor hulle geloof?

    In Kan ons regtig die Bybel glo? sal jy 40 van die algemeenste uitdagings vind wat kinders te�kom, asook duidelike, maklik om te verstaan reaksies wat julle saam kan bespreek. Hierdie boek sal jou help om:

    �n oop gesprek met jou kind aan te moedig oor kwessies waaroor hy dalk nie wil praat nie

    jou kind se onsekerhede te vervang met vertroue wat slegs God se waarheid kan gee

    jou kind goeie vaardighede te leer om op hulle voete te dink

    Kan ons regtig die Bybel glo? is �n gids wat ouers toerus om kritieke (en moeilike) geloofsgesprekke met hulle kinders te h�. As jy wil h� jou kinders moet �n dinamiese geloofslewe h�, moet jy hierdie boek lees en vandag nog hierdie gesprekke met hulle begin h�.



    Oor die outeur



    Natasha Crain skryf �n gewilde blog op ChristianMomThoughts.com. Sy het �n MBA van UCLA en het die Certificate Program in Christian Apologetics aan Biola University voltooi. Sy en haar man, Bryan, het drie kinders.