~ Integrasie van Bybelverhale met opvoedkundige metodiek om te help met vroeƫ kinderontwikkeling van kinders in skole of Sondagskole.
Elke PRETpak bestaan uit:
- Ja! Kleuter Sagteband Bybel
- Ja! Kleuter Aktiwiteits-& Gebedsboek
- 4 x Nie-giftige Waskryte