Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Inkleurboek Voetspore In Die Sand

    R 119.00
    R 95.20
    SKU: 9781431625611
    Availability: 3 in stock
    ~ Voel dit soms of jy alleen in ’n see van bekommernis ronddobber? In sulke tye het jy gerusstelling nodig dat God altyd by jou is en jou nooit verlaat nie.

    Voetspore in die sand is ’n inkleurboek vir volwassenes wat deur Skrifbeloftes en die immergroen woorde van die gedig “Voetspore” jou gemoedsrus sal gee wanneer jy dit die nodigste het. Voed jou kreatiewe sy en vind rustigheid in die 40 volblad-illustrasies. ’n Addisionele 10 bladsye met kaartjies, boekmerke en etikette is ingesluit wat ook ingekleur en uitgedeel kan word.

    Vind die sekerheid wat jou hart nodig het vir daardie stormagtige tye in jou lewe en word wees bewus van die Een wat jou elke dag dra.