Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    In Stilwees En Vertroue

    R 249.00
    366 Oordenkings
    SKU: 9781431623297
    Availability: 1 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.

    In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).
    Products specifications
    Author ANGUS BUCHAN