Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    In Ritme Met God

    R 140.00
    Ontdek Your Identiteit in Christus
    SKU: 9781431607327
    Availability: 3 in stock
    ~ Wat maak jou wie jy werklik is? So baie jong mans soek vandag hul identiteit in die w�reld. Maar die w�reld verander elke dag � God is die enigste stand�vastige baken.

    Heinz Winckler glo jou identiteit in Jesus staan uit as een van die belangrikste aspekte van jou lewe. As jy weet wie jy in Hom is, kan jy jou roeping vind en uitleef, en deel word van �n generasie wat God se koninkryk uitbou.



    In Ritme Met God begin met �n soeke na wie ons drie-enige God is, en daarna kyk Heinz na wie Jesus en Paulus ges� het jy is. Daaruit vloei die soeke na elke mens se roeping binne die koninkryk voort.



    In Ritme Met God is Heinz se persoonlike getuienis van hoe God hom gelei het tot waar hy vandag is. Hy wil ander inspireer en aanmoedig om hul soeke na God ook hul eerste prioriteit te maak. Die boek word afgerond met twee liedjies, spesiaal geskryf vir die vrystelling van hierdie boek.
    Products specifications
    Author HEINZ WINCKLER