Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories
    Filters
    Preferences
    Search

    Depressie Spanning En Uitbranding

    R 149.00
    Hoe om dit te herken en hanteer.
    SKU: 9781431626885
    Availability: 3 in stock
    ~ Depressie, uitbranding, spanning en bekommernis is vir duisende mense ’n realiteit. Johan Smith bied ’n eerlike prentjie van dié groot stryd.

    'Depressie, spanning en uitbranding' is die skrywer se persoonlike verhaal van hoe hy en sy gesin deur sy seun, Dirkie, se stryd met depressie geraak is. Johan vertel ook hoe sy eie uitbranding hom voor sy menslikheid te staan laat kom het. Hiermee saam stel hy ander aan die woord wat hulle eie ervaring met depressie deel en ook persoonlike raad gee aan ander wat ook in dié donker put vasgevang is. Dié verhale getuig van die genade, hoop en vrede wat deur Christus vir elkeen beskikbaar is.

    'Depressie, spanning en uitbranding' is ’n heruitgawe van In die donker put en sluit af met feite en statistieke oor depressie, en wenke en praktiese raad rondom dié siekte. So bied dit hoop terwyl dit ook ’n dieper begrip sal skep vir dié wat worstel met depressie.
    Products specifications
    AuthorJohan Smith