Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Daaglikse Wysheid Vir Seuns

    R 149.00
    Sagteband
    SKU: 9781431624959
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Dit is soms moeilik om God se wil te ken. Daaglikse wysheid vir seuns is dus ideaal vir seuns van 8 tot 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar. Die 365 dagstukke sal hulle help om nader aan hul Skepper te leef en in sy liefde te floreer. Saam met die Skrifgedeeltes en gebede sal hulle God leer ken en sy liefde, omgee en plan vir hulle beter verstaan. Dit is die ideale manier om seuns te leer hoe om elke dag ’n pad saam met God te stap.

    Die teks is ook beskikbaar vir dogters onder die titel Daaglikse wysheid vir dogters.

    Product tags