~ God se beloftes is n kosbare geskenk vir ons kinders en skep ruimte vir hulle om groot to word binne n lewenslange verhouding met God.
Hierdie betekenisvolle Bybel bevat:
- lieflike waterverf illustrasies
- elke belofte word mooi verduidelik en met n geskenk ikoon uitgeleg
- opregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens