~ Stel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba Se Aandenkingsbybel.
Hierdie betowerende versameling vleg die belangrikste stories uit die Bybel saam tot n maklik-begrypbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.
- baba rekordboek bladsye
- bladsye vir fotos van bab en die gesin
- familiestamboom