Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Alles Wat Ek Nodig Het

    R 249.00
    366 Oordenkings Van Versekering En Hoop
    SKU: 9781431625338
    Availability: 7 in stock
    Delivery date: 3-5 days
    ~ Of jy nou krag nodig het vir ’n moeilike dag, of troos te midde van uiters uitdagende tye, Alles wat ek nodig het sal jou bemoedig met beloftes en hoop uit God se Woord. Die 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan sal jou bewus maak van God se teenwoordigheid in jou lewe en dat Hy alles voorsien wat jy nodig het.

    Word bemoedig om God se liefde elke dag uit te leef terwyl jy inspirasie put uit die Skrifgedeeltes en die plat-op-die-aarde raad en bemoediging van Angus Buchan.
    Products specifications
    Author ANGUS BUCHAN