~Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in �n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver�taling, wat �n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel �n waardevolle ge�skenk wees.
Gewilde NLV-teks
7,5 punt lettergrootte
Dubbelkolom-uitleg