Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R750

    Filters
    Preferences
    Search

    Die ABC Van Geloof

    R 90,00
    Ages 8 - 12
    SKU: 9781431619351
    Availability: 2 in stock
    ~ Stel kinders tussen 8 en 12 jaar voor aan die basiese boublokke van geloof en gee vir hulle die eerste trapklippe na �n wonderlike verhouding met God. Dit is nie altyd maklik om geloof aan �n kind te verduidelik nie, veral nie die moeiliker en komplekser aspekte van geloof soos verlossing, die opstanding en ewige lewe nie. In Die ABC van geloof verduidelik Carolyn Larsen op �n kinder-vriendelike manier wat die basiese boublokke van geloof is en hoe dit werk. Elke verduideliking word gekomplementeer met �n klompie teksverse, �n Bybelstorie ter illustrasie en Bybelverwysings na waar daar verder oor die onderwerp gelees kan word. Sommige van die onderwerpe wat in die boek bespreek word, sluit in die Bybel, Jesus se aardse bediening, die Drie-eenheid, sonde, vergifnis, genade, belydenis, gebed, doop en die hemel. Die ABC van geloof is ideaal vir ouers en jeugwerkers wat vir kinders �n sterk geloofsfondament wil gee.
    Products specifications
    Author CAROLYN LARSON