Free national delivery on orders from R750

Close
(0) items
You have no items in your shopping cart.
All Categories

    Free national delivery on orders from R450

    Filters
    Preferences
    Search

    88 Kwelvrae Wat Gelowiges Pla

    R 20,00
    SKU: 9781431606207
    Availability: 1 in stock
    ~ In 88 kwelvrae wat gelowiges pla beantwoord Jan van der Watt en ander bekende skrywers 88 vrae waaroor Christene dikwels wonder. Die boek bespreek uiteenlopende aktuele vrae, soos: Dien alle gelowiges dieselfde God?; Bestaan die hel regtig?; Wat is die sin van lyding?; Mag ek twee keer gedoop word?; Is die einde van die wereld regtig naby? Die boek is in temas ingedeel met vrae onder elke tema vir maklike naslaan. Stephan Joubert, Hermie van Zyl, Adrio Konig, Milanie Vosloo, Johan Smith, Kobus Kok en Coen Slabber het bydraes gelewer. Die vrae en antwoorde het verskyn op www.bybelkennis.co.za. 88 kwelvrae wat gelowiges pla se eerlike en Bybelsgebaseerde antwoorde verhelder verskeie belangrike kwessies en sal niemand in die duister laat nie.